Stephen McNally

Stephen McNally
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Horace Vincent McNally
Geboorte (1913-07-29)29 Julie 1913
Sterfte 4 Junie 1994 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 8
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1942–1980
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stephen McNally (29 Julie 1913 – 4 Junie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Johnny Belinda (1948), Criss Cross (1949), Winchester '73 (1950), en No Way Out (1950).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search